
Servings: 4 People
Course: Side Dish
Notes
Pieter se Lekker Slaaisous
Resep deur Pieter Henning โn Heerlike, vars tuisgemaakte slaaisous met suurlemoen, witwynasyn en BlixSam Pep โn Zest. Perfek vir groenslaai, aartappelslaai, pastaslaai of as โn lekker marinade.Bestanddele
- 160 ml olyfolie
- 80 ml witwynasyn
- Sap van 1 suurlemoen
- Knippie sout
- ยฝ teelepel suiker
- 3 opgehoopte teelepels BlixSam Pep โn Zest (Lemon Pepper)
Metode
- Voeg die olyfolie, witwynasyn en suurlemoensap in โn glasfles met โn deksel.
- Voeg die sout, suiker en BlixSam Pep โn Zest by.
- Maak die fles toe en skud goed totdat alles deeglik gemeng is.
- Laat die slaaisous vir ongeveer 1 uur staan sodat die geure lekker kan ontwikkel.
- Skud weer goed net voor opdiening.
- Gooi oor jou gunsteling slaai en geniet!



Leave a Reply